Image may be NSFW.
Clik here to view.
As jy in graad 7 is, is jy dalk nou meer lus om te swem as om Wiskunde te doen. Hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit sal jou kan help om die buite-oppervlak van ’n swembad te bereken (en dit sal jou ook kan help met baie ander afdelings waaroor julle nou binnekort eksamen skryf). Daarna is dit tyd vir ontspanning en vir swem!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
The post Wiskunde, graad 7: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo first appeared on LitNet.
The post Wiskunde, graad 7: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo appeared first on LitNet.