Clik here to view.

Foto: Canva
Is jy in graad 4 en wil jy eerder aan ’n roomys smul as om vir jou eerste Wiskundetoets voor te berei? LitNet kan help – met die voorbereiding van jou Wiskundetoets. Laai ’n gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit af en proe die soete smaak van goeie punte vir hierdie kwartaal se harde werk.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal
Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle
The post Graad 4: Wiskunde-vraestel en memo, oefeninge vir die eerste kwartaal first appeared on LitNet.
The post Graad 4: Wiskunde-vraestel en memo, oefeninge vir die eerste kwartaal appeared first on LitNet.