Quantcast
Channel: Notas, toetse en vraestelle - LitNet
Browsing all 830 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 4: Wiskunde-vraestel en memo, oefeninge vir die eerste kwartaal

Foto: Canva Is jy in graad 4 en wil jy eerder aan ’n roomys smul as om vir jou eerste Wiskundetoets voor te berei? LitNet kan help – met die voorbereiding van jou Wiskundetoets. Laai ’n gratis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 5: Wiskunde-vraestel en memo, oefeninge vir die eerste kwartaal

Prente van suigstokkies: Canva Is jy in graad 5 en skryf jy binnekort ’n Wiskundetoets? Hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit sal jou help om voor te berei. Dit kan jou help om af te trek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 6: Wiskunde-vraestel en memo, oefeninge vir die eerste kwartaal

Prente van dobbelstene: Canva Is jy in graad 6 en skryf jy binnekort ’n Wiskundetoets? Jy sien nie dubbel as jy twee dobbelstene gewaar nie, maar in hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 7: Wiskunde-vraestel en memo, oefeninge vir die eerste kwartaal

Grafika geskep uit materiaal in die openbare domein, beskikbaar op Canva. Is jy in graad 7, hou jy van musiek – maar skryf jy binnekort ’n Wiskundetoets? Wiskunde en musiek kan vriende wees. Mens moet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo's, eerste kwartaal

Prente: Canva Is jy in graad 4 en baie lief vir jou hondjie? In hierdie Afrikaans Huistaal-vraestelle deur Eugene van der Westhuizen kan jy ’n storie lees van iemand wat ook baie lief vir sy hondjie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Graad 10-vraestel 1 en memo, eerste kwartaal

As jy in graad 10 is en die letters "x" en "y" laat jou dink dat die alfabet einde se kant toe staan, is jy reg. Die kwartaal is ook amper verby en dis tyd om vir die algebra-toets voor te berei. As...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Graad 10-vraestel 2 en memo, eerste kwartaal

Prent: Canva Is jy in graad 10 en veroorsaak breuke vir jou hoofbrekens? Jy hoef nie verder jou koppie daaroor te breek nie. Laai Lee-Ann Langeveld se tweede gratis oefenvraestel en memorandum af en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Graad 11-vraestel 1 en memo, eerste kwartaal

Prente: Canva As jy in die hoërskool is, sal jy uit die prent hierby kan aflei watter soort somme jy in hierdie oefentoets sal aantref. As jy in graad 11 is, is dit die moeite werd om hierdie gratis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Graad 11-vraestel 2 en memo, eerste kwartaal

Prent: Canva As jy in graad 11 is, weet jy nou al jy moet jou nie met andere vergelyk nie. Dalk weet jy egter nog nie alles van vergelykings af nie. Laai hierdie gratis tweede Wiskundetoets en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 7: Lewenswetenskappe – hidrobreking en skaliegas in die Karoo en die...

’n Skaapplaas in die Karoo waar geen hidrobreking nog plaasgevind het nie laat ruimte vir die natuurlike ekosisteem om steeds voort te bestaan. (Foto: verskaf) Die ontginning van skaliegas in die Karoo...

View Article
Browsing all 830 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>