Graad 4: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal
Manfred Richter op Pixabay Is jy in graad 4 en voel dit of die Wiskunde jou sommer vanjaar dubbel laat sien? Hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West kan jou help met die tweede kwartaal se...
View ArticleGraad 5: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal
Mehmet Egrik op Pixabay Is jy in graad 5 en voel jy so onseker oor jou Wiskundedeelsomme soos wat hierdie twee selfoongesiggies lyk? LitNet kan help! Klik hier om Wilhelm du Toit se gratis...
View ArticleGraad 6: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal
Erkenning: Pixabay en Canva Is jy in graad 6 en sien jy hoe rustig die waterval se waterstrome hier kabbel en vloei? As jy Wilhelm du Toit se gratis Wiskundevraestel en memo hier aflaai, sal jy...
View ArticleGraad 7: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal
Prent: Pixabay Is jy in graad 7 en wonder jy hoekom die haas so bekommerd na die wortels kyk? Hy het nog nie Wilhelm du Toit se gratis Wiskundevraestel afgelaai nie en die vierkantswortels veroorsaak...
View ArticleGraad 12: Wiskundevraestel 2 en memo, tweede kwartaal
Erik Mclean on Unsplash Is jy in graad 12 en wens jy dat ’n "reeks" maar net die Afrikaanse woord was van ’n "series" wat jy stroom? In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West leer jy hoe om ’n...
View ArticleGraad 12: Wiskundevraestel 3 en memo, tweede kwartaal
Hans Reniers op Unsplash Καταλαβαίνετε Ελληνικά? Wiskunde hoef nie meer vir jou soos Grieks te voel as jy in graad 12 is en nodig het om vir jou eksamen voor te berei nie. Hierdie oefenvraestel deur...
View ArticleGraad 5: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal (3 afdelings)
Prent: Canva Is jy in graad 5 en bekommer jy jou oor jou Afrikaans Huistaal-punte hierdie kwartaal? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestelle deur Eugene van der Westhuizen af en begin...
View ArticleGraad 12: Wiskundige Geletterdheidsvraestel 1 en memo, tweede kwartaal
StockSnap op Pixabay Is jy in graad 12 en eerder lus vir ’n kolwyntjie as om vir hierdie belangrike eksamen voor te berei? In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld gaan jy...
View ArticleGraad 7: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, tweede kwartaal
StockSnap op Pixabay As jy in graad 7 is, weet jy teen hierdie tyd dat daar verskillende maniere is om mengsels van mekaar te skei. Die skeidingsproses op hierdie prent bied ’n leidraad ten opsigte van...
View ArticleGraad 12: Wiskundevraestel 4 en memo, tweede kwartaal
Prent: Canva Is jy vanjaar in matriek en maak jy sommetjies oor hoeveel weke daar nog voorlê voordat die eindeksamen afskop? Laai eerder hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af en span...
View ArticleGraad 7: Wiskundevraestel en memo – numeriese en geometriese patrone,...
Prent: Canva As jy in graad 7 is, is julle waarskynlik nou in Wiskunde besig om patrone, funksies en verwantskappe te behandel. LitNet het hulp om jou werk oor hierdie wiskundige rye onder die knie te...
View ArticleGraad 12: Wiskundige Geletterdheidsvraestel 2 en memo, tweede kwartaal
Prente: Canva As jy in graad 12 is en Wiskundige Geletterdheid as vak gekies het, sal jy met hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld vir jou eksamen kan voorberei. Klik hier om die vraestel...
View ArticleGraad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal (3 afdelings)
Is jy in graad 4 en sal jy veel eerder na ’n film of ’n YouTube-video kyk as om vir jou eksamen voor te berei? Hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen bevat lekker stories oor...
View ArticleGraad 12: Wiskundige Geletterdheidsvraestel 4 en memo, tweede kwartaal
Gratis vraestel! Klik hier om die vraestel en memo deur Lee-Ann Langeveld in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af...
View ArticleGraad 5: Wiskundevraestel en memo – numeriese en geometriese patrone
Gratis vraestel! Klik hier om die vraestel en memo deur Wilhelm du Toit in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te...
View ArticleGraad 6, Wiskundevraestel en memo: gewone en desimale breuke; persentasie
Gratis vraestel! Klik hier om die graad 6-vraestel en memo deur Wilhelm du Toit in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die memorandum in...
View ArticleGraad 12, Wiskundige Geletterdheid: vraestel 3 en memo, tweede kwartaal
Gratis vraestel! Klik hier om die vraestel en memo deur Lee-Ann Langeveld in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af...
View ArticleGraad 8: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal
Gratis vraestel! Hier is ’n vraestel en memo wat deur Lee-Ann Langeveld opgestel is. Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai. Lees...
View ArticleGraad 9: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal
Gratis vraestel! Hier is ’n vraestel en memo wat deur Lee-Ann Langeveld opgestel is. Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai. Lees...
View ArticleGraad 10: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal
Gratis vraestel! Hier is ’n vraestel en memo wat deur Lee-Ann Langeveld opgestel is. Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai. Lees...
View Article