Is jy in graad sewe en skryf jy hierdie week nog wiskunde-eksamen? Slaag jou jaar met vlieënde vaandels! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af.
LitNet deel graag, met die vriendelike toestemming van die betrokke Onderwysdepartement, onderstaande oefenvraestel en memorandum.
Lees ook:
Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal
Wiskunde met LitNet-video: Bewerkings met desimale breuke vir graad sewe
The post Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum appeared first on LitNet.