Is jy in graad ses en skryf jy hierdie week nog wiskunde-eksamen? Hier’s hulp vir jou! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af.
LitNet deel graag, met die vriendelike toestemming van die betrokke Onderwysdepartement, onderstaande oefenvraestel en memorandum.
Laai ’n gratis vraestel hier af.
Lees ook:
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)
The post Wiskunde, graad 6, November: gratis vraestel en memorandum appeared first on LitNet.