Image may be NSFW.
Clik here to view.
Onderwêreld, deur Fanie Viljoen, is ’n jeugverhaal vir oud en jonk.
Dit is in sommige skole voorgeskryf vir Afrikaans Huistaal Graad 12.
Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
The post LitNet-blokraai: <em>Onderwêreld</em> deur Fanie Viljoen appeared first on LitNet.