Image may be NSFW.
Clik here to view.
Clik here to view.

Foto: Pixabay.com
Is jy in graad 7 en draai jou kop aan die begin van nog ’n skooljaar wat deur die pandemie ontwrig word? Laat LitNet jou help om jou Tegnologiewerk baas te raak. Plaas jou skoolwerk in ’n wentelbaan van sukses. Laai hierdie oefenvraestel en -memo gratis af.
Klik hier om die vraestel en memo in PDF-formaat af te laai.
The post Tegnologie, graad 7: Toets jou kennis – vraestel en memo appeared first on LitNet.