Image may be NSFW.
Clik here to view.
Ekonomie is die studie van hoe individue, besighede, owerhede en ander organisasies binne ons gemeenskap kies om skaars hulpbronne te gebruik in die bevrediging van hul veelvuldige behoeftes en begeertes op 'n wyse wat doeltreffend, billik en volhoubaar is.
Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
As jy leidrade soek, loer hier.
The post Litnet-blokraai: Ekonomie appeared first on LitNet.