Image may be NSFW.
Clik here to view.Geografie is die studie van menslike en fisiese omgewings. Met die gebruik van Geografie, kan ons die komplekse wêreld beter verstaan. Daar is baie vertakkings wat in Geografie bestudeer word. In Fisiese Geografie ondersoek ons natuurlike prosesse en eienskappe, insluitend die atmosfeer, landvorme en ekosisteme. In Menslike Geografie, ondersoek ons die aktiwiteite en die impak van mense op die aarde. Die konsep wat Geografie verenig, is ruimte. Alle geografiese verskynsels het ’n ruimtelike dimensie en werk in ’n voortdurend veranderende omgewing.
Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
As jy leidrade soek, loer hier.
The post LitNet-blokraai: Geografie appeared first on LitNet.