Nie net is die gebruik van taalspeletjies vir die leerders nuttig nie, dit ontwikkel ook hulle waardering vir die besondersheid van die taal in plaas daarvan om te dink aan hoe moeilik die werk is.
Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
As jy leidrade soek, loer hier.
Lees ook:
The post LitNet-blokraai: Taalspeletjies appeared first on LitNet.