Image may be NSFW.
Clik here to view.
Die aanleer van ’n addisionele taal behoort leerders in staat te stel om akkuraat en gepas te kommunikeer, met vertroue en genot te luister na dié taal se sprekers, hulle eie ervarings en bevindinge oor die wêreld heen mondelings en skriftelik uit te druk en om die addisionele taal te gebruik as ’n instrument vir kritiese en kreatiewe denke.
Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.
Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.
Hier is die antwoordstel.
As jy leidrade soek, loer hier.
Lees ook:
The post LitNet-blokraai: Afrikaanse Eerste Addisionele Taal appeared first on LitNet.