Quantcast
Viewing all articles
Browse latest Browse all 830

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 1-vraestel en memo, vierde kwartaal

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Matthias Böckel op Pixabay

Ons weet die skool het pas gesluit. Dis tyd om kolwyntjies te bak om fees te vier! Ons voeg vandag ’n nuwe vraestel en memorandum by sodat enige graad 10-leerder wat volgende jaar Wiskunde Geletterdheid neem, kan onthou om Lee-Ann Langeveldt se vraestel gratis hier op LitNet te kom aflaai. (En as enige ander leerder hierdie vakansie hul lyf entrepeneur wil hou, kan hierdie einste vraestel jou help om die wins uit te werk wat jy uit ’n baksel sjokolade-en-beet-kolwyntjies kan maak.)

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

IEB-Afrikaansvraestel, graad 10: hersiening van die tweede kwartaal se werk

Wiskunde met LitNet: graad 10 – parallellogram-eienskappe

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

The post Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 1-vraestel en memo, vierde kwartaal first appeared on LitNet.

The post Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 1-vraestel en memo, vierde kwartaal appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 830

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>