Quantcast
Viewing all articles
Browse latest Browse all 830

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 2-vraestel en memo, vierde kwartaal

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Erkenning: Andrew Martin op Pixabay

Is jy binnekort in graad 10 en gaan jy Wiskundige Geletterdheid as vak neem? In hierdie gratis vraestel deur Lee-Anne Langeveld is daar voorbeelde wat – reg geraai, as jy na die prent met die dobbelstene kyk! – jou kan help met waarskynlikheidsomme. Ons weet die waarskynlikheid dat jy nou Wiskundesomme gaan doen is nul, maar onthou om volgende jaar, as jy vir die eksamen moet voorberei, hierso vir oefenvraestelle te kom soek.

Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 1-vraestel en memo, vierde kwartaal

The post Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 2-vraestel en memo, vierde kwartaal first appeared on LitNet.

The post Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 2-vraestel en memo, vierde kwartaal appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 830

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>