Image may be NSFW.
Clik here to view.
Is jy in graad 5 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? In hierdie gratis vraestel deur Lee-Ann Langeveld kan jy baie oefensomme doen om jou hiervoor voor te berei. Jy kan onder andere somme doen oor syfers se waarde. Hoe meer voorbeelde jy uitwerk, hoe meer selfvertroue sal jy ontwikkel. Onthou dat dit nie net syfers het wat waarde het nie. Jy is meer werd as goud!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
The post Graad 5: Wiskunde, kwartaal 4 - vraestel en memorandum first appeared on LitNet.
The post Graad 5: Wiskunde, kwartaal 4 - vraestel en memorandum appeared first on LitNet.