Quantcast
Channel: Notas, toetse en vraestelle - LitNet
Browsing all 830 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 10: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum

Prent: Canva Dis nie moeilik om te skat hoeveel leerders in hierdie prent is nie. As jy in graad 10 is en jy laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af om jou Wiskunde vir die eksamen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 10: Lewenswetenskappe, vraestel en memo, vierde kwartaal

Foto: Canva Is jy in graad 10 en het jy onverwags gedurende die eksamen die behoefte om baie tyd by die gimnasium te spandeer? Laai hierdie gratis Lewenswetenskappe-vraestel deur Rita Engelbrecht af...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Omgewingswetenskappe: Blou pajamas en muskiete

Rouxlyn Botha het ’n Meestersgraad in Omgewingswetenskap cum laude behaal. Sy is passievol oor die natuur. Sy skryf hierdie artikel spesiaal vir skoolkinders wat meer wil uitvind van die wêreld...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 5: Wiskunde, kwartaal 4 - vraestel en memorandum

Is jy in graad 5 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? In hierdie gratis vraestel deur Lee-Ann Langeveld kan jy baie oefensomme doen om jou hiervoor voor te berei. Jy kan onder andere somme doen oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 11: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 1 en memorandum

Is jy in graad 11 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Met hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld kan jy daarvoor voorberei. In hierdie vraestel sal jy onder andere leer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 7: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum

Is jy in graad 7 en wil jy net gaan fietsry? Jou ouers sal dit verstaan, want hulle weet dis baie lekkerder om ander dinge in die eksamentyd te doen as om vir jou eksamen voor te berei. Voorstel: Laai...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 6: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel en memorandum

Is jy in graad 6 en los jy eerder raaisels op as om voor te berei vir jou eksamen? In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld gaan jy raaisels kan oplos én kan voorberei vir jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 7: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 1 en memorandum

Is jy in graad 7 en verstaan jy nie die verskil tussen algebra en die alfabet nie? Albei het dan so baie a’s, b’s, x’e en y’e! LitNet kan jou help. Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memoranda, vierde kwartaal

Prent oor vriendskappe: Canva Is jy in graad 6 en wil jy baie graag met jou vriende kuier? In Eugene van der Westhuizen se gratis Afrikaans Huistaal-vraestelle is daar stories wat oor vriendskappe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo

Prent: Canva Is jy in graad 11 en wil jy eerder op jou selfoon rondblaai as om vir die eksamen voor te berei? Moenie soos hierdie bobbejaan wees wat jou foon vasklou nie. Sit dit eenkant en laai...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 10: Afrikaans Huistaal, drie vraestelle en memo’s, vierde kwartaal

Foto: Canva Is jy in graad 10 en baie ongelukkig omdat jy nog vir jou eksamen moet voorberei? Moenie toelaat dat die werk jou boelie of onderkry nie! In hierdie gratis oefenvraestelle deur Eugene van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Graad 8-vraestel 1 en memo, eerste kwartaal

Prente: Canva Is jy vanjaar in die hoërskool en is dit amper tyd vir jou eerste Wiskundetoets? As jy hierdie gratis oefenvraestel en memorandum wat Lee-Ann Langeveld spesiaal vir LitNet opgestel het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Hierdie inhoud mag nie verkoop of elders gepubliseer word nie. Klik op die onderstaande blokkies om na die betrokke afdeling te spring./ Click on the blocks below to jump to the relevant section....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

Klik hier vir gratis vraestelle en antwoordstelle. Van graad 1 tot graad 12. Nog skakels vir onderwysers, leerders, ouers, navorsers en akademici: Skeppend Kuberklas Kreatief: Talentvolle leerders...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 8: Wiskunde-vraestel 2 en memo, eerste kwartaal

Prente: Canva Is jy in graad 8 en skryf jy binnekort nog ’n Wiskundetoets in die eerste kwartaal? As jy warm kry, is dit maar net omdat dit somer is. Geen ander rede om van angs oor te verhit nie! Jy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 9: Wiskundevraestel 1 en memorandum, eerste kwartaal

Prent: Canva Is jy in graad 9 en skryf jy binnekort ’n Wiskundetoets in die eerste kwartaal? Jy kan hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld aflaai om jou te help voorberei....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 9: Wiskundevraestel 2 en memorandum, eerste kwartaal

Prente: Canva Is jy in graad 9 en skryf jy binnekort nog ’n Wiskundetoets in die eerste kwartaal? Jy sal net so breed soos hierdie emoji-prent glimlag as jy hierdie gratis oefenvraestel en memorandum...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 12: Lewenswetenskappe-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

Prent: Canva Is jy in matriek en wonder jy of jou gene kan help om te bepaal vir watter beroepsrigting jy aangelê is? Voordat jy verder daaroor nadink, moet jy eers hard werk om goeie punte te behaal....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 8: Lewenswetenskappe – aanpassings vir oorlewing in die droë Karoo

Rouxlyn Botha het ’n meestersgraad in Omgewingswetenskap cum laude behaal. Sy is passievol oor die natuur. Sy het al vir LitNet ’n paar Lewenswetenskappe-artikels geskryf. Hierdie artikel is spesifiek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, eerste kwartaal

Prente: Canva Is jy in graad 8 en ken jy "Hop, hop, spinnekop"? Jy sal van vreugde hop as jy hierdie gratis oefenvraestel deur Cecilia Klopper aflaai, voorberei vir jou Afrikaans Huistaal-toets – en...

View Article
Browsing all 830 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>