Hulp vir opvoeders: ’n bespreking van Loftus Marais se "Verkeerswaarneming"
https://pixabay.com/illustrations/driver-traffic-man-vehicle-angry-5786816/ Charmaine Visser, ’n LitNet-leser, het die volgende navraag gestuur: Ek is ’n opvoeder en soek onbehandelde gedigte om my...
View ArticleGraad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal
https://pixabay.com/illustrations/exam-college-students-library-1346150/ Is jy in graad 6 en wil jy eerder sit en skets as om jou werk te leer? Dalk gee Eugene van der Westhuizen se Afrikaans...
View ArticleGraad 7: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
https://pixabay.com/photos/heart-leaf-autumn-maple-1776746/ Dis ’n nuwe seisoen. As jy in graad 7 is, is daar ook ’n nuwe seisoen wat binnekort vir jou wag: hoërskool. Laai hierdie Wiskundevraestel...
View ArticleVerrykingswiskunde: Hoeveel planete is daar in die Melkweg met lewe soos op...
https://pixabay.com/photos/earth-moon-space-planet-world-1365995/ Dalk is jy nie meer in die skool nie. Miskien het jy nog nooit passievol oor Wiskunde gevoel nie, wat nog te sê Verrykingswiskunde....
View ArticleGraad 4: Algemene wetenskappe (NWT), tweede kwartaal
https://pixabay.com/photos/droplets-hydrophobic-water-texture-2262304/ Is jy vanjaar in graad 4? Dan is jy nou al slim genoeg om iets te weet van water as vloeistof, vaste stof (ys) en gas (stoom). Jy...
View ArticleGraad 6: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Prent: Pixabay Hulle sê ’n kat het nege lewens, maar sê nou maar daar is ses katte? As jy in graad 6 is, is ek seker jy sal hierdie som kan oplos. Hierdie vraag kom nie in hierdie Wiskundevraestel voor...
View ArticleGraad 8: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal
Mateusz Feliksik, Unsplash As jy in graad 8 is, weet jy wat ’n identiteitselement, ’n priemgetal en ’n algebraïese uitdrukking is. Maar het jy geweet dat warmbrakbroodrolletjies gewoonlik in groepe van...
View ArticleGraad 10: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal
"I am sixteen going on seventeen ..." Nee, dis nie die lirieke van The sound of music wat hier beskikbaar is nie, maar wel ’n Wiskunde-vraestel, toegespits op (sestienjarige) graad 10-leerders wat...
View ArticleGraad 5: NWT-oefentoets, tweede kwartaal
Erkennings: Links, bo: https://pixabay.com/photos/beverages-sparkling-wine-drink-wet-6074749/; links, onder: https://pixabay.com/photos/white-chocolate-chocolate-food-380702/; regs:...
View ArticleGraad 10: Wiskundevraestel 2 en memo, tweede kwartaal
Fotobron: https://pixabay.com/photos/geometry-ruler-mathematics-drawing-4984912/ Is jy in graad 10 en een van daardie gelukkige mense wat nog nooit vantevore juis vir jou Wiskunde-eksamens hoef voor te...
View ArticleGraad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal
Foto-erkenning: Claudio Fonte (Unsplash) As jy in graad 9 is, weet jy seker nou al mense praat Afrikaans van die Bo-Kaap in Suid-Afrika tot by Argentinië in Suid-Amerika. Noudat LitNet jou algemene...
View ArticleWiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar
Fotobron: Pixabay Eksamentyd? Hersieningstyd? LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in! Hier is die volledige speellys van die...
View ArticleGraad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal
Erkenning: Steve Johnson op Pixabay As jy in graad 9 is, weet jy seker nou al wat die sinonieme vir "spanning" en "stres" in die eksamentyd is: "Ma" en "Pa". Laat Zelda Mans se gratis Afrikaans...
View ArticleGraad 11: Wiskundevraestel en -memo (1), tweede kwartaal
lisa870 op Pixabay Is jy in graad 11 en droom jy van die snoesige wintervakansie wat een van die dae aanbreek? As jy hierdie gratis vraestel deur Lee-Ann West aflaai en vir jou Wiskunde-eksamen...
View ArticleGraad 11: Wiskundevraestel en memo (2), tweede kwartaal
Foto: wal_172619 op Pixabay Is jy in graad 11 en voel jou skoolloopbaan nou al soos ’n marathon? Hierdie gratis Wiskunde-vraestel deur Lee-Ann West sal jou help om hierdie kwartaal 'n goue medalje van...
View ArticleGraad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo
Erkenning: Mohamed Hassan op Pixabay Dit voel nog soos winter, maar dis ’n nuwe kwartaal met nuwe geleenthede. Hoewel daar ’n weervoorspelling in hierdie vraestel deur Eugene van der Westhuizen is,...
View ArticleGraad 9: Wiskundetoets en memo, derde kwartaal
Jason Leung op Unsplash Toe jy in graad 1 was, het alfabetletters beteken jy is besig om te leer lees. Noudat jy in graad 9 is, besef jy dat die alfabetletters ook deel van algebra is. Laai hierdie...
View ArticleGraad 8: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal
StockSnap op Pixabay Dis ’n week met ’n vakansiedag; wie’s lus om hulle oor Wiskunde te bekommer? As jy in graad 8 is en jy wil nie dat breuke jou hoofbrekens besorg nie, laai hierdie gratis...
View ArticleGraad 7: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal
bessi op Pixabay As jy vanjaar in graad 7 is, weet jy dat ’n refleksie nie altyd ’n weerkaatsing beteken nie (behalwe as jy ’n Afrikaans-toets skryf). Laai hierdie gratis oefentoets deur Lee-Ann West...
View ArticleGraad 10: Lewenswetenskappe – vraestel en memo, derde kwartaal
Jill Wellington op Pixabay Is jy in graad 10 en leer julle hierdie kwartaal in Lewenswetenskappe van die hart? Teen hierdie tyd sal jy weet dat net jou ouers sulke outydse uitdrukkings soos "jou hart...
View Article